Wednesday, 25 September 2013


Wenke vir vroumense

Baie vroumense trek dikwels hul klere op 'n verkeerde wyse aan, maar dit is baie maklik om tog stylvol en kleurvol aan te trek terselfde tyd. Hier is vyf wenke om te volg wanneer jy ordentlik en stylvol wil lyk op n daaglikse basis of op 'n gepaste geleentheid.

·         Eerstens moet jy seker maak dat jou hempie en skoene 'n ooreenstemende kleur is, byvoorbeeld as jy 'n blou hempie aan het moet jou skoene ten minste ook 'n blou kleur het.

·         Moet nie meer as twee kleure aantrek nie, maar drie kleure is aanvaarbaar solank dit mekaar komplimenteer. Rooi, swart en wit kan n perfekte kombinasie wees.

·         Oorgewig mense moet nie bytensporige kleure dra nie. Dat kan hul oormatige vette uitbeeld.

·         Swart is n ideale kleur om oormatige vette wegtesteek. So wanneer jy ongemaklik voel is swart die perfekte kleur vir jou.

·          Oorgewig mense moet ook nie horisontale streep hempies dra nie, maar wel vertikale strep hempies want horisontale strepe beelde oormatige vette uit.

Soos jy benodig nie baie geld om stylvol en kleurvol te lyk nie. Volg hiedie vyf wenke om soos n droom te lyk elke dag

 

4 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. terselfde tyd. - terselfdertyd
    2. n - 'n
    3. aanhet - een woord
    4. blou kleur het. - blou kleur hê
    5. Moet nie - Moenie
    6. bytensporige - buitensporige

    ReplyDelete
  2. Dankie, jou wyse was baie behulpsaam want ek sukkel 'n bietjie met die regte klere vir my lyf.

    ReplyDelete
  3. As ek hulp benodig is dit in hierdie area. Dankie Kayla ek waardeer jou friendskap en kennis oor mode.

    ReplyDelete