REFLECTION
Dit was my eerste
keer wat ek n blog moes skep, en om eerlik te wees moet ek sȇ dat dit ʼn baie
moelike prosess was. Toe ek die opdrae kry was ek onkant gevang, ek het nie
eers geweet wat ʼn blog was nie of wat om oor te blog nie. Later aan die tyd het
ek ʼn ideë gehad van wat van my verwag word. Soos baie ander studente, het ek
ook my blog geskep toe ons terug universiteit toe gegaan het. Ek sal nooit daardie dag vergeet nie. Ek het
baie gesukkel net om die blog oop te maak en wat my om gekrap het was die feit
dat niemand my wou help nie. Soos die tyd aan gegaan het, het ek toe van self
reg gekom. My eerste opdrag van my blog was baie ongewikkeld. Ek kon nie myself
verduilik in terma van my tema nie ek het dit baie moelik en verwand gevind. Ek
moes toe vrede maak en dit doen tot die
beste van my vermoë. My kommentaar van my onderwyser het baie foute behaal,
maar wat ek kan sȇ is dat ek baie daarvan geleer het. Die blog was n goeie leer
prosess vir my maar om eerlik te wees moet ek herken dat ek nooit weer in my
lewe sal blog nie, nie eers vir die pret daarvan nie, omdat dit te veel dink werk
is en onodige tik werk is