Wenke vir
vroumense
Baie vroumense
trek dikwels hul klere op 'n verkeerde wyse aan, maar dit is baie
maklik om tog stylvol en kleurvol aan te trek terselfde tyd. Hier is vyf wenke
om te volg wanneer jy ordentlik en stylvol wil lyk op n daaglikse basis of op 'n
gepaste geleentheid.
·
Eerstens
moet jy seker maak dat jou hempie en skoene 'n ooreenstemende kleur is,
byvoorbeeld as jy 'n blou hempie aan het moet jou skoene ten minste
ook 'n blou kleur het.
·
Moet nie
meer as twee kleure aantrek nie, maar drie kleure is aanvaarbaar solank dit
mekaar komplimenteer. Rooi, swart en wit kan n perfekte kombinasie wees.
·
Oorgewig
mense moet nie bytensporige kleure dra nie. Dat kan hul oormatige vette
uitbeeld.
·
Swart
is n ideale kleur om oormatige vette wegtesteek. So wanneer jy ongemaklik voel
is swart die perfekte kleur vir jou.
·
Oorgewig mense moet ook nie horisontale streep
hempies dra nie, maar wel vertikale strep hempies want horisontale strepe
beelde oormatige vette uit.
Soos jy benodig
nie baie geld om stylvol en kleurvol te lyk nie. Volg hiedie vyf wenke om soos
n droom te lyk elke dag