Wednesday, 4 September 2013


 
Beskrywende skryfstuk
 
Dit is nie meer ʼn geheim nie. Klere was nog altyd ʼn belangrike deel van my lewe. Nugter weet wat op aarde ek sal doen sonder dit, die dag wanneer moderne klere nie meer bestaan nie sal my lewe baie ontvoltooi voel.

 

Ek en my gesin het pas die naweek inkoopies gaan  doen en meeste van die moderne style het my oog getrek. Die pryse was bo my vuur maak plek, maar dit het my nie gekeer om dit te koop nie. Ek het n goudgeel rok met hemelblou stripe aangepas. Daarmee het ek vir my n paar sagte wit sandalle en n spier wit hoed gekoop. Dit het my soos ʼn sonneblom laat voel,so geel dat ʼn mens my van ver kon sien. Dit was een van die wonderlikste gevoelens ooit, net om so ʼn uitspatige geel rok aan my lyf te het was fantasies.  

 

Ek kan my indink hoe my vriende jaloers sal wees die oomblik wanneer hulle my uitspatilike goudgeel rok gaan sien. Hoe ek dit gaan afbetaal weet nugter alleen, maar dis nie nou se bekommerdnes nie.

5 comments:

  1. Enkele opmerkings:

    1. sonder dit - daarsonder
    2. onvoltooi - onvoltooid/leeg
    3. inkoopies - inkopies
    4. vuurmaakplek - een woord
    5. 'n (gebruik asb. ')
    6. stripe - strepe
    7. sandalle - sandale
    8. uitspatige - uitspattige
    9. uitspatlike - uitspattige
    10. bekommerdnes - bekommernis

    ReplyDelete
  2. Jy was reg! Ek is nou skoon jaloers, ek kan my net indink hoe pragtig jy gelyk het met daardie geel strepe rok aan jou model lyf.

    ReplyDelete
  3. Ek kan net dink hoe pragtig jy lyk in die geel, strepe rok. Geel is 'n wonderlike kleur ,maar slegs 'n paar mense kan dit lekker dra en jy is beslis een.

    ReplyDelete
  4. 'n Sonneblom, dis hoe ek jou nou visualiseer. Niemand behalwe die stylvolle Mode poppie kan dit reg kry nie.

    ReplyDelete