Dit is nie
meer ʼn geheim nie. Klere was nog altyd ʼn belangrike deel van my lewe. Nugter
weet wat op aarde ek sal doen sonder dit, die dag wanneer moderne klere nie
meer bestaan nie sal my lewe baie ontvoltooi voel.
Ek en my
gesin het pas die naweek inkoopies gaan doen en meeste van die moderne style het my oog
getrek. Die pryse was bo my vuur maak plek, maar dit het my nie gekeer om dit
te koop nie. Ek het n goudgeel rok met hemelblou stripe aangepas. Daarmee het
ek vir my n paar sagte wit sandalle en n spier wit hoed gekoop. Dit het my soos
ʼn sonneblom laat voel,so geel dat ʼn mens my van ver kon sien. Dit was een van
die wonderlikste gevoelens ooit, net om so ʼn uitspatige geel rok aan my lyf te
het was fantasies.
Ek kan my indink
hoe my vriende jaloers sal wees die oomblik wanneer hulle my uitspatilike
goudgeel rok gaan sien. Hoe ek dit gaan afbetaal weet nugter alleen, maar dis nie nou se bekommerdnes nie.
Enkele opmerkings:
ReplyDelete1. sonder dit - daarsonder
2. onvoltooi - onvoltooid/leeg
3. inkoopies - inkopies
4. vuurmaakplek - een woord
5. 'n (gebruik asb. ')
6. stripe - strepe
7. sandalle - sandale
8. uitspatige - uitspattige
9. uitspatlike - uitspattige
10. bekommerdnes - bekommernis
Jy was reg! Ek is nou skoon jaloers, ek kan my net indink hoe pragtig jy gelyk het met daardie geel strepe rok aan jou model lyf.
ReplyDeleteEk kan net dink hoe pragtig jy lyk in die geel, strepe rok. Geel is 'n wonderlike kleur ,maar slegs 'n paar mense kan dit lekker dra en jy is beslis een.
ReplyDeletebaie dankie julle
ReplyDelete'n Sonneblom, dis hoe ek jou nou visualiseer. Niemand behalwe die stylvolle Mode poppie kan dit reg kry nie.
ReplyDelete